Successfully reported
+16

Dunes Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Milkwood Glen Estate, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dunes Cottage is 'n pragtige selfsorg-eenheid in 'n afgeleë landgoed op die seefront in Keurboomstrand. Die verblyf het direkte toegang tot die strand en is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die stoep en die tuin met 'n see-uitsig in die verte. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en sonstoele met 'n pragtige see-uitsig.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad
waarin gaste kan afkoel. Daar is 1 onderdakparkeerplek en 'n ekstra parkeerplek binne die landgoed. Die eenheid het 'n omsetter en 'n battery sodat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 20 Milkwood Glen Estate, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Milkwood Glen Estate, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa33684e41457802b8f8050b882d219127b09758e5982b81e684d228f87c30eb10ec3a297c153198474d9933f738ee7ddb52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 20 Milkwood Glen Estate Keurbooms 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007298332888 23.438663633111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang