Successfully reported
+42

Dunton Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dunton Road, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng
  • Vanaf R1 575 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep. Dunton Guest House bied korttermyn- en langtermynverblyf.

Daar is 10 suites op die eiendom waarvan 2 ingerig is vir selfsorg. Elke suite het 'n privaat ingang met 'n tuin of 'n balkon. Daar is koninggrootte-beddens in die slaapkamers en die ruim en suite-badkamers bevat elkeen 'n bad en 'n stort. Verder is daar ook geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer beskikbaar.

Daar is WiFi regoor die perseel, veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar. Gaste kan pendeldienste, 'n wasgoeddiens, 'n mikrogolfoond vir die kamer of aandete versoek. Ekstra kostes sal hier van toepassing wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gigi & Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Dunton Road, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng
  • Gaste dink Dunton Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dunton Road, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514b49eb683a8fb98e320ff0f7d824b4727f2091dee93b42ca77dc31cb7f385559ae1fa16cfccb6a47fe9f1818e3f0cd92e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Dunton Road Rivonia 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.05331650473 28.065525568123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang