Duntrune Beach House
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Okt 2025 tot 16 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 24 Visvywer Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 900R3 315 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Duntrune Beach House is geleë in die Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai-Wes, binne loopafstand van Skulpiesbaai-strand. Die eiendom bied verhewe uitsigte oor die see en omliggende fynbos.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 'n solder met 3 enkelbeddens. Drie slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, en een slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, terwyl die ander badkamers gedeel word. Die kombuis sluit 'n mikrogolfoond, 'n groot gasstoof met 'n elektriese oond, 2 yskaste, 2 skottelgoedwassers en 'n vrieskas in. 'n Wasgoedarea is beskikbaar. Die boonste sitkamer het 'n TV, en DStv is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar. Die leefarea op die grondvloer het 'n kaggel en eetarea.
Geriewe op die perseel sluit in 'n binnebraai en speletjieskamer, 2 buitebraai-areas, 1 met see-uitsig en die ander beskut teen die heersende wind.
Doendinge in die omgewing sluit in stap en roetehardloop, visvang, branderplankry, duik, kajakvaart, voëlkyk en seisoenale walvis- en dolfynwaarnemings. Die Still Bay-gholfbaan is minder as 4 km van die huis af geleë.
Neem asseblief kennis dat Bosbokduin 'n Eko-landgoed is en dus 'n lae geraasgebied. Gaste besoek ons om die rustigheid van hul omgewing in die natuur te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Arthur Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Visvywer Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Duntrune Beach House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 24 Visvywer Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang