Durban Spa
- Kapasiteit: 112 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 57 Oliver Tambo Parade, Addington, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Durban Spa bied lieflike gehalte-selfsorgwoonstelle aan gesinne in Addington, Durban wat net 150 m vanaf die Golden Mile-strand geleë is.
Gaste kan kies vanuit woonstelle wat van 4 tot 8 gaste akkommodeer. DIe woonstelle het dubbelbeddens, enkelbeddens en slaapbanke. Die badkamers het stort-oor-baddens en toilette.
Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die privaat sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die woonstelle word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en publieke vakansiedae.
Verder het gaste toegang tot die swembad en gemeenskaplike braa-area. Durban Spa het ook konferensie-geriewe, 'n dag-spa, haarsalon en 'n restaurant. Die Jacuzzi is beskikbaar indien vooraf gereël is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 559
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 57 Oliver Tambo Parade, Addington, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Durban Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 112 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 57 Oliver Tambo Parade, Addington, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang