Successfully reported
+31

Durbanville Stay

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Durbanville Stay is ideaal vir gaste wat nie 'n ruimte met ander gaste wil deel nie. B&B-verblyf met 'n ligte ontbyt word aangebied. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Hierdie eenheid van 120² meter word gewoonlik as 'n geheel bespreek vir die eksklusiewe gebruik van 2 tot 6 gaste. Hierdie dupleks het sy eie ingang en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer, met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer, lessenaar en kas, is onder geleë. Hierdie kamer het nie lugversorging nie, maar wel 'n verwarmingspaneel. Die tweede en derde slaapkamers is bo. Een het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Albei het kaste, met toegang tot 'n aparte, kleiner badkamer. Daar is lessenaars in beide kamers en 'n laaikas, slegs in die een met die dubbelbed. Albei hierdie kamers het lugversorging. Ingesluit is 'n aparte eetarea, sowel as 'n ander kamer waar gaste kan sit of TV kyk. Hierdie kamer het lugversorging. Hierdie woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel en broodrooster. Breekgoed en eetgerei is beskikbaar vir ses persone.

Buite is daar gratis parkeerplek van die straat af.

Die fasiliteit is geleë binne 'n radius van 5 km vanaf die Stellenbosch Besigheidskool en baie wynplase, winkelsentrums, gholfbane, perdewedrenbane, 'n natuurreservaat en die Durbanville Medi-Clinic-hospitaal. "Die Boer" is binne 2 km. Baie restaurante, van luukse tot kitskosrestaurante, is binne 'n radius van 1 - 2.5 km. Dit is ook nie te ver van 'n volstruisplaas, krokodilplaas, vlinderwêreld en Giraffe House, en die middestad van Kaapstad nie. Die eenheid is geleë op die eienaar se eiendom, wat in Durbanville, Kaapstad, geleë is en naby 'n verskeidenheid besienswaardighede is. Dit is baie naby Durbanville Pre-Primêre, Primêre en Hoërskool en Fairmont Hoërskool (van 1.2 - 1.6 km weg). Curro, Eversdal, Gene Louw en Stellenberg is ook naby (van 3.5 tot 4 km weg), so dit is ideaal vir gesinne wat vir sportgeleenthede in die Durbanville/Bellville-area kom. Dit is ook naby verskeie sakesentrums in Durbanville en die Tyger Business Park-area, so perfek vir diegene wat op sakereis is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tiaan V
Besigheidsreis
5.0
Netjies, skoon en gasvry. Sal die eenheid enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Pieter L
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike gasheer. Ontbyt baie lekker. Baie lekker gebly. Gasheer het uit hul pad gegaan om aan ons behoeftes te voorsien.
Sep 2025
Dion O
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis voldoen aan ons vereistes. Baie vriendelike ontvangs, met heerlike ontbyt. Beslis baie lekker gebly en baie goeie ontvangs en diens. Navrae was...
Sien meer
Feb 2024
Adeline A
Saam met vriende
5.0
Value for money, highly recommended with amazing host. Best 5-star hotel home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Amelia H
4.4
Dit is 'n stil en rustige omgewing sonder enige geraas. Hulle albei was baie vriendelik en het ons met respek behandel. Gasvrou is 'n goeie kok en het...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6A De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durbanville Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0056d3953f8d45a23246f2a38b774e8d2703ffd7da0579762513cb93eaaf8006a1caaeba69760ba77deea83a1626b88f82f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 6A De Villiers Drive, Valmary Park Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.843152246794 18.648185580969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang