Successfully reported
+47

Dutchess on Lake

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Short Street and Nauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dutchess on Lake is in die bekoorlike, plattelandse dorpie Clarens. Dit is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf bied aan enkelreisigers, paartjies of gesinne op soek na 'n rustige wegbreek.

Die gastehuis het 4 pragtige kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamers sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gratis WiFi is beskikbaar. Al die kamers het lieflike uitsigte oor die tuin en 'n paar het ook 'n privaat stoep.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en vir dié wat die area wil verken is staptoere, visvang, voetslaan, verskeie restaurante en bergfietsryroetes binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mariska D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ruim eenheid. Eenheid (ons het in die Rose kamer gebly), was ruim en goed ingerig. Die koffie-maakgeriewe sluit 'n broodrooster, eetgerei aso...
Sien meer
Okt 2025
Zanetell D
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer teruggaan. Baie vriendelike mense en baie mooi plek.
Sep 2025
Dawie F
5.0
Baie lekker gebly. Gasvrou en gasheer baie gawe mense. Ek en my dogter het 'n troue bygewoon in Clarens. Baie lekker gebly. Vreeslik gawe mense.
Aug 2025
Jovan D
Saam met lewensmaat
5.0
Net lekker in baie opsigte. Baie, baie lekker. Die beste was ons kon ons diere saamvat en hulle het dit vreeslik baie geniet saam met ons. Baie dankie...
Sien meer
Aug 2025
Marielle S
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig. Pragtige skoon eenheid en veilig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerty Anne-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 437 Short Street and Nauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Dutchess on Lake het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Short Street and Nauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0cd1bb0e1594f867bb3a8a443fd9773d6d856e8e3bc7733748de69185d90fea730f63e73d69992fda83f32002f8876d813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 437 Short Street and Nauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.510927845902 28.420653312557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang