Du'Villa B&B
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Du'Villa B&B is in die klein plaasdorpie Jacobsdal, 50 kilometer vanaf Kimberley, geleë.
Dié instansie bied 4 individueel versierde kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Elke kamer het sy eie privaat ingang en kyk uit oor 'n welige rustige tuin. Die kamers beskik oor lugversorging, DStv, yskaste en mikrogolwe. Wi-Fi is ook beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook komplimentêre toiletware.
Veilige parkeerplek word agter veiligheidshekke voorsien. Gaste kan in die tuin ontspan, wat 'n lapa met braaigeriewe bied.
Tydens beurtkrag sal kamers ligte, TV en drukpomp en water hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
RIKA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Gaste dink Du'Villa B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang