Successfully reported

DuVon Farmhouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wessel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Plek waarheen ek beslis sal terugkeer. Ontvangspersoneel vriendelik. Beslis 'n lekker stil plek waar jy lekker kan ontspan. Ruim blyplek en groot grasperk met 'n mooi uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

We will return! Fantastic! More than we had hoped for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig binne en buite. Heerlik geslaap. Absoluut niks gekort nie. Ongelooflike ondervinding. Die plek is pragtig. Natuurlewe volop. Daaglikse besoek van oupa uil. Vars broodjie en konfyt was heerlik. Beste uitsig op Robertson berge en wingerde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful. Great location and serene environment. Very peaceful and great views. The pool was a saving grace in the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A place to rest and just be. Fabulous. Wonderful location, fabulous views, spacious apartment, air conditioning, excellent hosts, a tranquil environment in the heart of the winelands. I will definitely be back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Absolutely wonderful time away from the city. My family and I had an absolutely amazing time. This farmhouse is stunningly beautiful. The view is breathtaking. The unit we were in was so spacious and I could not get my kids away from the pool. Thank you so much. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Rustig. Dit was heerlik en rustig. Net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag in die kar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Beautiful view and spacious cottage. We appreciated the beautiful view and the spacious cottage. The location is excellent for visiting wine farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sumaria B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfekte wegbreek na rustigheid. Perfekte ligging teen 'n baie bekostigbare tarief. Die plekkie is ruim en beskik oor die basiese geriewe en is goed ingerig selfs vir beurtkrag. Die omgewing is so mooi en rustig. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die swembad was 'n groot bonus en kyk uit op die wingerde. Sou beslis langer hier kon kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Luukse wegbreek teen bekostigbare prys. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is goed toegerus en netjies. Ons het die groot grasperk en swembad baie geniet. Die uitsig is pragtig en die tuine baie goed versorg. Die verblyf is so heerlik, jy wil net daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUMsvzao14dpz1ysvEhL0wNhMoNYTXGrtfsvgnuqWk6Xtts9cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 DuVon Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812965365308 19.785035848618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang