Successfully reported

Dwarswegstrandoord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Charlene J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike veilige, rustige omgewing met 180 grade see-uitsig. Alles was in plek en om in te teken vinnig. Dit was 'n skoon, netjiese, goed toegeruste woonstel. Jy kan op jou stoep onder dak 'n vleisie braai terwyl jy 'n 180 grade see-uitsig geniet. Die omgewing is veilig en die motorafdak 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, uitstekende ablusie, vele ekstras, uitsig, vriendelike diens. Fantasties, uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Dwarswegstrandoord
Goeiedag. Baie dankie vir die pragtige terugvoering! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n fantastiese wegbreek gehad het. Ons sien uit na nog 'n kuier!

Ursula C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het so tuis gevoel. Baie lekker gebly, almal was gasvry en die ligging is ideaal. Sal dit verseker aanbeveel. Die webtuiste maak dit soveel makliker om die perfekte plek te kry , ek gebruik julle al jare!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Dwarswegstrandoord
Goeiedag. Baie dankie vir die pragtige terugvoering! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n fantastiese wegbreek gehad het. Ons sien uit na nog 'n kuier!

Kayla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing. It was very nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Quiet and nice beach, very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik ontspan. Baie netjies en lekker. Kan aandag gee aan die stort. Kan glad nie die temperatuur reguleer in huisie nr 3 nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Dwarswegstrandoord
Goeiedag Hannelie Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle by ons gebly het. Ons is bly om te hoor dat julle dit netjies en lekker gevind het. Ons neem kennis van die probleem met die stort en temperatuurregulering in huisie nr. 3, en sal dit dadelik ondersoek en aanspreek. Julle terugvoer help ons om voortdurend te verbeter – ons hoop om julle weer te sien!

Bernice M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Asemrowend en ontspanne. Was 'n fantastiese naweek. Alles was baie netjies en ons sal definitief weer dit boek. Die ontvangs en sekuriteit en almal was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit 100 keer aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Dwarswegstrandoord
Goeiedag. Baie dankie vir die pragtige terugvoering! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n fantastiese naweek gehad het en dat alles na wense was. Dit beteken vir ons baie om te weet dat die ontvangs en sekuriteit julle welkom laat voel het. Ons sien met groot opgewondenheid uit daarna om julle weer te verwelkom en dankie dat julle ons so sterk aanbeveel!

Wilhelmina N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Lovely views. Pleasant and relaxing! Would recommend if you like peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derek H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ek het saam 4 oudkollegas na my aftrede daar naweek gehou, uitstekend! Uitstekende ligging, vriendelike en behulpsame personeel, netjiese terrein, behuising, geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne Margo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastiese uitsig en netjies. Beslis 'n rustige plekkie, waarna ons gesoek het. Die stilte weg van die gewoel van verkeer en dorpe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 321 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08ab4be35f98fee97286c1ae9a39f4a5f463ed818cb1f3a0c5973f4698add257390eb2b1c0f4f48ed233bb1ce382c653fc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 GG Cilliestraat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.050543791455 22.273921966553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang