E & H Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Jowell Street, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
E & H Apartment bied selfsorgverblyf in die hartjie van Springbok.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 'n Dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oggendkoffie geniet op die gemeubileerde patio met uitsig oor die welige tuin en braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Springbok Gholfklub 5.8 km weg en Bedrock Natuurreservaat is 9.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Loretta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 61 Jowell Street, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink E & H Apartment het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Jowell Street, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang