Successfully reported

E Grata Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Herman C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2019

Gerieflik. ‘n Baie gerieflike, baie goed toegeruste huisie met ‘n pragtige uitsig oor die see. Ons het heerlik gerus in die rustige atmosfeer en pragtige wild sommer in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
E Grata Selfsorg
Dankie, Elmien. Ons is werklik bly dat julle dit geniet het.

Lucas G
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Des 2019

Lekker rustig. Geen bo-lakens. Warm water kraan in die badkamer foutief. Stort in die bad te klein.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Riaan
E Grata Selfsorg
Jammer oor die foutiewe kraan, ons gee aandag daaraan. Die beddens is oorgetrek met comforters en paslakens, nie gewone lakens nie. Al die lakens en comforters word elke keer na gaste uitboek gewas.

Willie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Dit was gerieflik en ons het dit baie geniet. Dit is baie mooi en rustig daar en sal dit definitief vir vriende en familielede aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
E Grata Selfsorg
Dankie, Willie. Dit was 'n plesier om julle daar te hê.

Jerome M
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2018

Aangename verblyf in stil afgeleë area. Ruim vertrekke met gerieflike beddens. Basiese geriewe vir selfsorg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Riaan
E Grata Selfsorg
Ons waardeer die terugvoer. Hoop julle het die tyd by E Grata Selfsorg geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Grata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhzXJpuPWegIwBNAMDdjOhHhueIX2ESSo0X5cNQlAXSPU7jujh4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 45 Grata Street Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.199353608431 22.027826041685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang