Successfully reported
+83

Eagle Nest Luxury Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1016 Coldstream Street, Little Falls ext 13, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle Nest Luxury Accommodation is ideaal geleë op Hendrik Potgieterweg, naby N14 en die N1 in Roodepoort.

Verblyf is beskikbaar in 22 luukse kamers, waarvan 16 koningin, 4 2 enkelbeddens en 2 Super Koning is. Geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met yskas, ketel en mikrogolfgeriewe in. Die kamers het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorgenoeg veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike binnenshuise swembad en gimnasium gebruik maak.

Eagle Nest is ideaal geleë naby meeste geriewe soos Pick n Pay, Clearwater Mall, Cradlestone Mall, Silver Star, Botaniese Tuine en Cradle of Mankind. Lanseria-lughawe is sowat 15 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Swembad
24-uur-ontvangs

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Ruku Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1016 Coldstream Street, Little Falls ext 13, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Eagle Nest Luxury Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1016 Coldstream Street, Little Falls ext 13, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426215cd1f0bb9ec8092e0e590c867375ce552f816b0bac927543a8768c5e1247a5a4dad927ac28cbad73a9886df024530ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 39 5 1 4 1016 Coldstream Street Little Falls ext 13 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.105814943363 27.880361080169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang