Successfully reported
+13

Eagle’s Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate 871, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Eagle's Breeze is 'n uitnodigende selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige Highland Gate Golf And Trout Estate in Dullstroom. Geleë te midde van skilderagtige heuwels en natuurlike skoonheid, bied hierdie huis 'n heerlike toevlugsoord vir gesinne of groepe vriende.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers. Al die slaapkamers is ingerig met 2 driekwartbeddens en het identiese en suite-badkamers met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n kaggel en 'n kombuis met 'n kombuishoekie. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Stoep met 'n etenstafel bied die perfekte plek vir maaltye, sodat gaste die natuurlike omgewing en berguitsigte kan geniet. Boonop is daar braaigeriewe vir buitelug-genot, en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Eagle's Breeze bied nie net gerieflike verblyf nie, maar bied ook maklike toegang tot nabygeleë restaurante en 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge. Gaste kan staproetes, bergfietspaaie, forelvisdamme en 'n tennisbaan verken, wat 'n genotvolle en aktiewe wegbreek verseker.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Desmond L
5.0
Was awesome. Great layout for golfers or a group of 8 people. Living area worked perfectly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Refiloe M
Saam met vriende
5.0
Perfection. Perfect house, definitely coming back. We love everything about it, from the outside to the interior. The pictures don't do...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Sonja V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustigheid, voedsel vir die siel en pragtige uitsig. Pragtige en gerieflike huis, dit was aanvanklik koud, kaggel was heerlik. Alles wat jy nodig het,...
Sien meer
Apr 2025
Melisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, dankie. Gasheer baie hulpvaardig. Skoonmakers nie op standaard nie.
Feb 2025
Lee Z
Saam met vriende
5.0
Loved it. Beautiful scenery and house close to amazing trails.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Highland Gate 871, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Eagle’s Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate 871, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c98ad911d8999198945b0c516187f26573370829ace6c73d6454fe4bdda842575dddda6763e38e4eb49901955c477393739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Highland Gate 871 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451618144731 30.20842648069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang