Eagle's Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Montagu Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 135 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eagle’s Nest is 'n gemaklike woonstel met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Mosselbaai. Die woonstel bied 'n ontspannende kuswegbreekplek met alles wat gaste benodig vir 'n gerieflike en aangename verblyf, of jy nou vir sake of ontspanning reis.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en ruim kasruimte, terwyl die badkamer toegerus is met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n ketel en yskassie. Vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die eenheid lei na 'n privaat balkon met buitesitplek en see-uitsigte.
Gaste kan die gedeelde swembad geniet en het veilige parkering op die perseel. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot die dorp se besienswaardighede, restaurante en pragtige strande, wat dit 'n ideale basis maak om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 187
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Montagu Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Montagu Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang