Successfully reported
+42

Eagles' Rock Mountain Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagles' Rock Mountain Retreat is op 'n skilderagtige plaas geleë aan die voetheuwels van die suidelike Drakensberge, 7 km buite die dorpie Underberg. Die plaas is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie in die platteland.

Verblyf word in 3 losstaande kothuise gebied. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea bied 'n gemaklike sitarea sowel as 'n kaggel, ideaal vir koue winteraande. Buite is daar 'n patio en braai-area wat oor die Umzimkulurivier en vallei uitkyk.

Die plaasdam bied geleenthede vir swem, kajakvaart en rustige oomblikke langs die water. Gaste kan in die omgewing perdry, fietsry, hardlooproetes, gholf, visvang, voetslaan en voëlkyk geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Geraldine L
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay very much and would definitely like to go back. The accommodation was perfect for us. I loved the little things tha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Ntokozo H
Gesin met tieners
5.0
Perfect get away. We had a great time and Reine was very friendly and helpful. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Abigail D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and friendly! Very comfortable with all the things you could want!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jonette L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, mooi blyplek met fantastiese uitsig en geriewe. Ons het elke oomblik geniet. Die ontvangs was warm, die blyplek skoon en pragtig, en baie aan...
Sien meer
Jul 2024
Evan G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Fantastic stay, quiet spot just outside of town with great views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ludwig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagles' Rock Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5459b015af34277842886a8a50271eef1339643d53255af1b4189fbee92fea499b0599ad73f2fc7dcde17046e3083f01abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.751975250226 29.447520879756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang