Successfully reported
+32

Eagle's Wings

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Veldkornet Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Eagle's Wings is 'n lieflike en helder woonstel op die eerste verdieping op die eienaar se perseel in die hartjie van Swellendam. Die eenheid het 'n aparte ingang en bied 'n uitsig op die Langeberge vanuit die sitarea en die slaapkamer.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder 2 jaar oud (op 'n bank) en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n 2-plaat gas stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en 'n toonbank met sitplek vir 2. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike bank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure maak oop na 'n sonnige balkon met sitplek. Die eenheid is naby alle geriewe en verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Gaste kan die beste van Swellendam ervaar terwyl hulle heerlike kos, wyn en uitsigte geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • 5 Veldkornet Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Veldkornet Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1569a3323887abbebba20f9499aea6ead469b40a86ec25c7166aeffd02b8ce7df04b6a216d7cb33f6860986fe4a642330634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 5 Veldkornet Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0164947 20.4416922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang