Eaglesnest on 110 3rd Street
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eaglesnest on 110 3rd Street is in die stil en rustige woonbuurt Linden geleë, naby Cresta, Rosebank, Montecasino en Sandton. Die Linden-woongebied is goed gevestig en baie sentraal vir besoeke aan die Wieg van die mensdom, Wits en die Universiteit van Johannesburg, Johannesburg Dieretuin, Militêre museum, baie teaters en restaurante.
Verblyf is beskikbaar in óf 'n selfsorgkothuis óf 'n knus ateljeekamer. Elke eenheid het 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 mense het en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n DVD-speler en WiFi-toegang in.
Elke kamer het 'n deur wat na die patio-area lei. Gratis veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Miemie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
- Gaste dink Eaglesnest on 110 3rd Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang