Eaglesnest on 110 3rd Street
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eaglesnest on 110 3rd Street is in die stil, rustige area Linden, naby Cresta, Rosebank, Montecasino en Sandton geleë. Linden is ’n gevestigde woonbuurt en is sentraal geleë, naby genoeg om die die Wieg van die Mensdom, Wits, die Universiteit van Johannesburg, Johannesburg se dieretuin, die Militêre Museum en verskeie teaters en restaurante te besoek.
Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgkothuis of 'n knus ateljeekamer. Elke eenheid het 'n dubbelbed vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met 'n DVD-speler en WiFi in die eenhede.
Elke kamer het ’n deur wat na die stoep lei. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Miemie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
- Gaste dink Eaglesnest on 110 3rd Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang