Earlswood Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 347 Llandudno Circle, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Earlswood Cottage is hoog op 'n heuwel in Leisure Bay geleë en bied gedeeltelike see-uitsigte vanaf die swembad, patio, sitkamer en hoofslaapkamer. Earlswood Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers, slegs 950 m van Leisure Bay se strand af.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, waarvan 2 en suite is. Die derde badkamer is langs die derde slaapkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die huis bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis het 'n aparte opwaskamer en 'n ontbyttoonbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitarea en 'n eetkamertafel en -stoele. Die huis is toegerus met 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Daar is 'n patio in die agtertuin vir gaste om te geniet, sowel as 'n gasbraai wat na die swembadarea of na die agterpatio geskuif kan word, afhangende van die weer. Daar is 'n buitestort om onder af te spoel wanneer jy van die strand af terug is. Parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Gaste moet hul eie strandhanddoeke en hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart vir DStv-toegang saambring. Betaal-soos-jy-Wi-Fi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 347 Llandudno Circle, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 347 Llandudno Circle, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang