Earthbound Guest House
Beskrywing
Hierdie kamer is pragtig ingerig en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer: lugversorging, plafonwaaier, kluis, haardroër, gratis toiletware, DStv, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word op beskutte, privaat stoep bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoeddiens en kinderoppasdiens is beskikbaar op versoek en teen addisionele koste.
Babageriewe (kampbed, bababad, stootwaentjie) is onderhewig aan beskikbaarheid, maar is gratis en moet net vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n plafonwaaier, kluisie, haardroër, kamerjasse, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamer langsaan met 'n uitsig oor die swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoeddiens en kinderoppasdiens is beskikbaar op versoek en teen addisionele koste.
Babageriewe (kampbed, bababad, stootwaentjie) is onderhewig aan beskikbaarheid, maar is gratis en moet net vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoeddiens en kinderoppasdiens is beskikbaar op versoek en teen addisionele koste.
Babageriewe (kampbed, bababad, stootwaentjie) is onderhewig aan beskikbaarheid, maar is gratis en moet net vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Geriewe: yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorger, plafonwaaier, DStv, kluis, haardroër, japonne en pantoffels in. Ontbythoekie binne of buite op die onderdak-patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoeddiens en kinderoppasdiens is beskikbaar op versoek en teen addisionele koste.
Babageriewe (kampbed, bababad, stootwaentjie) is onderhewig aan beskikbaarheid, maar is gratis en moet net vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dis baie privaat en het 'n onderdaksitarea. Daar is ook DStv, WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoeddiens en kinderoppasdiens is beskikbaar op versoek en teen addisionele koste.
Babageriewe (kampbed, bababad, stootwaentjie) is onderhewig aan beskikbaarheid, maar is gratis en moet net vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer met koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe: lugversorging, plafonwaaier, kluis, haardroër, japonne, pantoffels, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbytkamer langsaan met 'n uitsig oor die swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoeddiens en kinderoppasdiens is beskikbaar op versoek en teen addisionele koste.
Babageriewe (kampbed, bababad, stootwaentjie) is onderhewig aan beskikbaarheid, maar is gratis en moet net vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Naude Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang