Ease@Epa Valley Farm Stay
Beskrywing
Die kampeerplek is onder die skadu van talle bome op die gelyk grasperkarea van die plaashuis en dit het toegang tot ablusiegeriewe en kragpunte indien gereël. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het 11 storte, 6 toilette en 7 wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuisies bied elk slaapplek aan 4 gaste met 4 enkelbeddens. Daar is 'n gemeenskaplike buitebadkamer met 'n stort. Let asb. dat daar geen kookgeriewe is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die losstaande oop kamer by die FarmHouse het 4 enkelbeddens en toegang tot die gemeenskaplike badkamer met toilette, storte en 'n wasbak. Dit is baie dieselfde as die Wooden Houses maar bestaan uit bakstene en nie hout nie. Dit bied rustieke verblyf en het nie geriewe nie, behalwe 'n elektriese lig en kragprop, beddens met beddegoed en basiese pakspasie. Let wel dat daar geen kookgeriewe of 'n TV is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Gemeenskaplike selfsorg
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cama 4 is 1 van 4 oop kamers wat aaneengeskakel is, maar wat elk 'n privaat ingang en stoep het. Daar is sitplek buite, asook 'n draagbare braai. Cama 4 het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n TV met Openview en 'n koffiestasie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat basiese toebehore het. Die eenheid bied 'n uitsig op die berge en oor die Elandsrivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cama 6 is een van 4 oop kamers wat aaneengeskakel is, maar wat elk 'n privaat ingang en stoep het. Cama 6 het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n TV met Openview, 'n koffiestasie en toegang tot 'n kombuis met basiese toebehore. Die eenheid bied 'n uitsig oor die Elandsrivier, op die berge en het draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cama 5 is een van 4 oop kamers wat aaneengeskakel is, maar wat elk 'n privaat ingang en stoep het. Cama 5 bied slaapplek aan 3 gaste en het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n TV met Openview en 'n koffiestasie. Die eenheid bied 'n uitsig oor die Elandsrivie, het draagbare braaigeriewe en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met basiese toebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cama 7 is een van 4 oop kamers wat aaneengeskakel is, maar wat elk 'n privaat ingang en stoep het. Cama 7 het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die stapelbed is slegs geskik vir kinders onder 14 jaar. Die eenheid het 'n TV met Openview, 'n koffiestasie en toegang tot 'n kombuis met basiese toebehore. Die eenheid bied 'n uitsig oor die Elandsrivier, op die berge en het draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cama 1 is een van 3 woonstelle wat aaneengeskakel is, maar wat elk 'n privaat ingang en stoep het. Cama 1 het 'n dubbelbed, 3 ingeboude enkelbeddens in die leefarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n TV met Openview, en 'n kombuisie wat ten volle toegerus is. Verder is daar 'n eetarea, 'n draagbare braai en sitplek buite. Cama 1 het 'n uitsig oor die Elandsrivier en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cama 3 is een van 3 woonstelle wat aaneengeskakel is, maar wat elk 'n privaat ingang en stoep het. Die eenheid het 'n ingeboude braai buite met sitplek. Cama 3 het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eenheid se badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n sitarea, kombuisie en 'n eetarea. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Openview en 'n kaggel is beskikbaar. Gaste kan die uitsig oor die Elandsrivier en op die berge geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die vrystaande, troeteldiervriendelike selfsorghuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer, 1 aparte badkamer, 'n kombuisie, eetarea en sitarea met 'n TV en basiese OpenView-kanale. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer beid slaapplek aan 2 volwassenes op enkelbeddens en daar is ook 'n kinderbed. Daar is 'n enkelbed in die gemeenskaplike oopplan-sitarea en -eetarea met 'n addisionele slaapbank. Die huis het 'n stoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die dorpie Waterval Boven en die Elandsrivier en omliggende berge. Dit het ook 'n volledig omheinde area vir honde. Dit is waarlik die ideale plaasverblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plaashuis is ideaal vir groep- en gesinsbesprekings en is afgesonder, omring deur bome en tuine. Hierdie oorspronklike plaashuis beskik oor 6 afgeskorte en 4 toegewyde kamers, wat gesamentlik tot 29 gaste op enkelbeddens kan akkommodeer wat in verskillende konfigurasies gerangskik is. Plaashuis 1 slaap 2 gaste op enkelbeddens; Plaashuis 2 slaap 3; Plaashuis 3 slaap 4; Plaashuis 4 slaap 1; Plaashuis 5 slaap 2; Plaashuis 6 slaap 2; Plaashuis 7 slaap 4; Plaashuis 8 slaap 2; Plaashuis 9 slaap 3; Plaashuis 10 slaap 2; en Plaashuis 11 slaap 4. Bykomende akkommodasie word verskaf deur 4 houthuise en 1 aparte buitegeriewe, elk met slaapplek vir 4 gaste op enkelbeddens. Twee badkamers is binne die huis geleë. Een badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, twee storte, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Aparte toilet is in die gang beskikbaar. 'n Groot, volledig toegeruste kombuis is voorsien vir selfsorg, tesame met 'n aparte opwasarea aan die agterkant van die huis. Die kombuis bevat 'n yskas, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ontspanning is 'n ruim sitkamer ingerig met 'n TV en 'n Openview-dekodeerder. 'n Veranda wat na die voorkant van die huis oopmaak, bied buitesitplek, en 'n draagbare braai is voorsien vir gaste se gebruik. Toegang word verleen tot drie aparte buite-ablusiegeriewe. Die eerste bevat vier storte, twee wasbakke en 'n toilet. Die tweede sluit drie storte, drie wasbakke en 'n toilet in. Die derde fasiliteit is toegerus met 3 storte, 2 wasbakke en 3 toilette. Die plaashuis is omring deur welige plantegroei, insluitend groot palmbome en 'n uitgebreide grasperk aan die voorkant, wat ideaal is vir kampering en buitelugaktiwiteite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kruger Express het 6 semi-afskortingskamers en slaapplek vir 15 gaste. Vier van die kamers het slaapplek vir 2 gaste op enkelbeddens, 1 kamer het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die ander kamer het slaapplek vir 4 gaste op enkelbeddens. Kruger 1 het slaapplek vir 2 op enkelbeddens. Kruger 2 het slaapplek vir 2 op enkelbeddens. Kruger 3 het slaapplek vir 3 op 'n dubbel- en enkelbed. Kruger 4 het slaapplek vir 2 op enkelbeddens. Kruger 5 het slaapplek vir 2 op enkelbeddens. Kruger 6 het slaapplek vir 4 op enkelbeddens. Die badkamer het 7 storte en 5 toilette. Die afgeskorte slaapsaal het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en beperkte kookgeriewe. Dit is ideaal vir groepbesprekings of funksies op die perseel. Die eenheid het nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Gemeenskaplike selfsorg
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ponta bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkel- en dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cama 2 is een van 3 woonstelle wat aaneengeskakel is, maar wat elk 'n privaat ingang en stoep het. Daar is 'n draagbare braai en buitesitplek. Cama 2 het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview. Gaste kan die uitsig oor die Elandsrivier en op die berge geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
Laat weet asb. die instansie as jy allergies is vir donsveer-duvets, aangesien van die eenhede dit het.
’n Haardroër en strykyster is beskikbaar op versoek.
'n Basiese gemeenskaplike kombuis is ook tot die beskikking van Cama 4 tot 7, Kruger Express, Ponta en Avontura aangesien hierdie eenhede net koffiestasies het.
Daar is geen kookgeriewe beskikbaar vir al 5 WoodenHouses sowel as FarmHouse B nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 136 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Camp Trevor Ptn 25, Doornhoek 344JT, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang