East Park Inn
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Oost Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
East Park Inn is in Polokwane geleë en is 'n lieflike gastehuis wat kontemporêre verblyf bied. Die kamers beskik oor verhit-en-eet-selfsorggeriewe en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek met 'n sentrale ligging soek.
Gaste kan tussen 7 luukse kamers, waarvan elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort het, kies. Elke kamer het lugversorging, gemaklike beddens, sagte beddegoed en 'n privaat ingang. Ander geriewe wat elkeen van die kamers bied, sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, TV's, basiese eetgerei en breekware in.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan saam rondom die gemeenskaplike braaigeriewe kuier. Vir diegene wat die area wil verken, is Meropa Casino, Polokwane Wildreservaat, Splash Polokwane en Tshoseletso-dag-spa naby die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Oost Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink East Park Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Oost Street, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang