Easy Five
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Parel Vallei Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 313 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Easy Five is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis in 'n stil en pragtige tuin-omgewing in Somerset-Wes. Die gastehuis is 'n ideale ligging vir diegene wat die bekende Stellenbosch Wynlande wil verken.
Verblyf word gebied in 5 smaakvol gemeubileerde gastekamers. Die knus gastekamers bied grasdakke, houtmeubels en tema-dekor, asook groot fotografiese afdrukke van die Groot Vyf safari-diere waarna die kamers vernoem is. Elke kamer is toegerus met bad- en swemhanddoeke, badjas, 'n haardroër, toiletware, sekere DStv-kanale met bykomende Duitse kanale, gratis WiFi, 'n kluis en 'n plafonwaaier. Elke kamer is ook toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, en basiese eetgerei en breekware. Die groter kamers het addisionele kombuisgeriewe vir selfsorg.
Die gastehuis bied óf B&B- óf selfsorgverblyf, asook 'n verhitte swembad en 'n tradisionele grasdak-lapa met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging bied toegang tot die strande van Valsbaai, gholfbane, wynlandgoedere en die Hottentots Hollandberge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 56 Parel Vallei Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Easy Five het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Parel Vallei Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang