Easy Stay - Galleries 43
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Keyes Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - Galleries 43 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in The Galleries-kompleks in Rosebank. The Galleries is net 1,2 km vanaf Rosebank winkelsentrum en naby verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, sitarea en 'n TV met Netflix en YouTube. Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is slegs 26, 5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 50 Keyes Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - Galleries 43 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Keyes Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang