Easy Stay - Median 607
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - Median 607 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die The Median-kompleks in Rosebank. The Median is sowat 700 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube. Dit lei na die balkon met sitplek.
Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. The Median is naby Johannesburgstadion en Gold Reef City. Die gebou het ook 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang