Easy Stay - Monroe 25
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 530 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - Monroe 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die Monroe-kompleks in Rosebank. The Monroe is gerieflik geleë binne maklike bereik van die Rosebank Mall, met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en broodrooster. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n TV wat Netflix en YouTube bied. Hierdie spasie strek tot 'n patio met buitesitplek.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 39 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang