Easy Stay - Monroe 25
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 530 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - Monroe 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die Monroe-kompleks in Rosebank. Die Monroe-kompleks is gerieflik naby die Rosebank Mall en verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Hierdie area lei na 'n stoep met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 39 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang