Easy Stay - The Vantage 122
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 122 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol ingerig is in The Vantage-kompleks, Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank se winkelsentrum en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Onbeperkte gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon met 'n tafeltjie en 2 stoele.
The Vantage is 8 km vanaf Johannesburg-stadion, 13 km vanaf Gold Reef City en 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 122 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang