Easy Stay - The Vantage 314
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 314 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m van die Rosebank Mall af met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ooppplan-kombuis en 'n sit- en 'n eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Onbeperkte WiFi is gratis beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon wat 'n tafeltjie en 2 stoele het.
The Vantage is 8 km van Johannesburg Stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 314 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang