Easy Stay - The Vantage 412
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 665 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 412 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank wat smaakvol versier is. The Vantage het 'n gerieflike ligging net 800 m van Rosebank Mall af en bied toegang tot restaurante in die omtrek.
Die woonstel het 'n slaapkamer en 'n badkamer, asook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die kombuis het 'n toonbank met 2 stoele en dit lei na 'n sitarea met 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n tafeltjie en stoele.
The Vantage is 8 km van Johannesburg-stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang