Easy Stay - Vantage 006
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 006 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is gerieflik geleë net 850 m vanaf Rosebank Mall, met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer. Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en YouTube.
Hierdie spasie strek tot 'n patio met buitesitplek. Gratis, onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die Vantage-woonstelblok is naby Johannesburg-stadion en Gold Reef City. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, wat 24,1 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang