Easy Stay - Vantage 422
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 422 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 850 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea wat 'n TV met Netflix en YouTube het. Hierdie area lei na 'n stoep met buitesitplek.
Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. The Vantage is naby Johannesburgstadion en Gold Reef City en OR Tambo Internasionale Lughawe is net 24,1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - Vantage 422 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang