Successfully reported
+13

Eating My Way Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 184 Kirkman Street, 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eating My Way Accommodation is 'n lieflike tuinwoonstel van 55m2 geleë in 'n stil woonbuurt in Vaalwater.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer lei vanaf die hoofslaapkamer deur 'n skuifdeur wat met 'n enkelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë tafel met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en daar is ook 'n aangewese studeerlessenaar in die hoek van die sitkamer. Daar is 'n verskeidenheid speletjies en boeke om jouself besig te hou. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep wat na buite lei, met stoepmeubels, 'n hangmat en braaigeriewe. Gaste kan ook in die swembad afkoel. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 184 Kirkman Street, 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Eating My Way Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 184 Kirkman Street, 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf82ef03ce23924efd80fe6f90a6f4d29e9d4c72a66b5859d7d263febe81d696793c9d95a082922a27daec250d720933662fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 184 Kirkman Street 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.295861759833 28.115598195861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang