Successfully reported
+8

E'bay Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Skool Street, Elandsbay, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

E'bay Apartments is 4 identiese selfsorg-eenhede wat aan die Weskus geleë is. Ervaar die hawe-aktiwiteite of geniet die branderplankryerparadys.E'bay Apartments is die ideale oornagplek gedurende die skouspelagtige weskusblommeseisoen. Of jy nou die wonderlike weskus verken of op jou motorfiets ry, Elandsbaai is 'n besliste oornagplek. Ons sien uit daarna om jou by Elandsbaai te verwelkom.

Die 4 selfsorg-eenhede is volledig toegerus vir die perfekte wegbreekweek of naweek. Bring net jou eie handdoeke, kos en klere saam. Elke eenheid het 'n kamer met 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en in die sitkamer is daar 2 slaapbanke. Die eenhede het gemaklike slaapplek vir altesaam 6 gaste. Die badkamer word gedeel en daar is net 'n stort. In die sitkamer het ons 'n TV met DStv met hotelpakket.

Neem asseblief kennis; dit is nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie. Die eenhede het nie see-uitsigte nie maar ons is stapafstand van die strand af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
George N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustige area en stil, geen klagtes nie. Ja, geen klagtes nie.
Mei 2025
Rika K
Saam met lewensmaat
5.0
N moet bly plek. Absoluut amazing, alles wat jy nodig het. Hoogs aanbeveel.
Aug 2024
Quinton W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ek en my gesin het dit baie geniet, dus veilig, skoon en lekker privaat.
Apr 2024
Rosetta J
Gesin met klein kinders
4.8
Sal definitief weer terugkom. Bly elke keer baie lekker daar.
Apr 2025
Olga P
Saam met vriende
4.6
Sal beslis weer daar bly. Baie lekker. Loopafstand na rustige dorp en strand. Treine ry op en af direk agter eenhede, maar geraas is nie oorverdowend ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Piet & Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 118 Skool Street, Elandsbay, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink E'bay Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Skool Street, Elandsbay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzZjlkMzZiLTQ4MjctNGQyZS1iMDZiLTY3NGMwNDUyNGVlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 54 5 1 4 118 Skool Street Elandsbay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.310600634279 18.343248268665
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang