Successfully reported

Ebenezer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Awesome plek. Ek kan hulle beslis aanbeveel. Beste diens en die behulpsaamheid en vriendelikheid is uit die boonste rakke. Gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Ansie! Ek sien uit na jou volgende kuier. Jy is 'n wonderlike gas. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Mynie

Willem K
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, dankie, maar TV het nie gewerk nie. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Willem! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Jammer dat die TV nie gewerk het nie. Ons sal dit regstel voordat jy weer kom. Dit was 'n voorreg om jou as gas te ontvang. Mynie en die personeel

Ananda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Kan nie vir beter vra! Soos gewoonlik die bestelling oornag plekkie. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Ananda! Ek geniet sulke positiewe mense soos julle! Altyd met 'n goeie hart dat julle ons besoek. Julle is voorwaar 5 ster gaste. Kom kuier gou weer. Ek bak volgende keer koek saam met die tee. Mynie

Abraham S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Huis weg van die huis. Mynie is die beste gasvrou. Lekker bederf in die oggende, voel net soos om by familie te kuier. Kamers is baie netjies en die dekor is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Jy is so kosbaar! Ek is dankbaar vir julle kuiertjie. Dit was net heeltemal te vinnig. Ek sien al klaar uit na julle volgende besoek. Ek het reeds my dagboek so aangepas! Mynie

Carol M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

It was a pleasure to stay there. The host was amazing. The place was more than what we expected. It was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf. Ons is hartlik ontvang en die verblyf is skoon, netjies en veilig. Ons is bederf met die lekkerste kospakkies. Sal vir seker die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Ek het so lekker gekuier! Julle maak my lewe so vol. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek glo en hoop ons gaan mekaar sommer gou weer sien! Baie liefde Mynie

Joanna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gerieflik en gasvryheid soos min plekke. Baie gerieflik, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Goeie more Joanna! Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor Ebenezer Gastehuis. Ons het julle kuier so waardeer. Ek hoop regtig dat julle sommer gereeld sal kom oorslaap. Sien uit na ons volgende kuier. Mynie

Wilna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekke verrassing. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Wat 'n groot voorreg om julle hier te kon ontvang! Ek glo julle sal sommer gou weer kom inloer. Daar was nie eens tyd vir die lekker melktert nie. Kom kuier asb. weer. Mynie Short

Abraham S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

10 uit 10 vir Ebenezer. Wonderlike plek om te bly. Alles was uit die perfek van aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Abrie! Julle was uitsonderlike gaste! Ek waardeer julle positiewe terugvoer. Volgende keer drink ons tee in die tuin. Sien uit na julle volgende besoek.

Rohan D
1 nag
5.0
Jun 2023

Vreeslik bederf. Tannie Mynie is 'n ongelooflike gasheer, sy gaan rerig uit haar pad uit vir haar gaste. 'n Regte juweel in Groblersdal. En haar tuisgebakte melktert is topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Rohan, Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak my so gelukkig om te weet dat jy lekker hier kuier. Dankie dat jy Ebenezer Gastehuis gekies het. Jy sal altyd welkom wees hier. Altyd. Sien jou gou weer. Mynie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mynie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Buffel Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3dc27eb8582da6d450d351e7f220e96af1ee3a7dd8292fa1b1951fc4d35258c709fc009351cc642014f49e61f5a6ec7655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 22 Buffel Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.164561604622 29.385713338852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang