Ebenezer Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Tromp Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ebenezer Self-catering is 'n moderne en baie gerieflike selfsorg-eenheid wat in 'n stil area van Vredenburg geleë is.
Ebenezer Selfsorg bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, 'n drieplaatstoof en oond, asook eetgerei en breekware. Die knus sitkamer het 'n slaapbank om 2 van die gaste te akkommodeer en 'n platskerm-TV. 'n Vyfde gas kan op versoek op 'n matras geakkommodeer word. Gaste het ook toegang tot WiFi.
Ebenezer is binne maklike bereik van die middestad en is ongeveer 5 km vanaf die Weskus Mall. Dit is ook naby 'n verskeidenheid restaurante, Fossilpark, Weskus Nasionale Park en ander wildreservate.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Tromp Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Ebenezer Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Tromp Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang