Ebenezer Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Tromp Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ebenezer Self-catering is 'n moderne selfsorgeenheid in 'n stil area van Vredenburg.
Ebenezer Selfsorg bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet in die badkamer.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, 'n drieplaatstoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 gaste en 'n platskerm-TV. 'n Matras is op versoek vir 'n vyfde gas beskikbaar. WiFi is ook beskikbaar.
Ebenezer is binne maklike bereik van die middestad en is ongeveer 5 km vanaf die Weskus Mall. Dit is ook naby 'n verskeidenheid restaurante, Fossilpark, Weskus Nasionale Park en ander wildreservate.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Tromp Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Ebenezer Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Tromp Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang