Successfully reported
+47

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Road, 15 km off N4 to Malelane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die vierster Eco Eden Bush Lodge and Events Venue bied 'n unieke, eko-vriendelike Afrika-ervaring met boma-aande, sterrekyk en ontspanning en is geleë in die hartjie van die Croc River Mountain Conservancy, net 24 km buite Mbombela (Nelspruit). Gewilde toeristebestemmings soos die Krugerwildtuin en Panoramaroete kan in een dag geakkommodeer word en begeleide toere en vervoer word deur die Lodge gereël.

Die Lodge bied 6 kamers met gemaklike slaapplek vir tot 12 gaste as 'n eenheid, of apart bespreek vir enkel- of dubbelverblyf. Skerp wit linne, handdoeke, geriewe asook 'n koffiestasie word voorsien en die kamers word op versoek gediens. Gaste het gratis toegang tot die gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n kaggel op die patio en alle ander oop ruimtes en geriewe.

Die geriewe sluit 'n pragtige swembad, 'n boma vir bosbraaie en verkoeling, 'n stap- en bergfietsroete en 'n groot trampolien asook 'n 70m-ritlyn vir die kinders in. Talle alternatiewe doendinge kan in die omliggende area gereël word, van kaproetes, vierwielmotorfietsry en riviervlotvaart tot kulturele toere en wildritte. Die vriendelike persoonlike diens sal byval vind by die mees kieskeurige sake- en vakansiereisiger.

Eco Eden is die perfekte oornagverblyf vir groepe oor land op pad na die Krugerwildtuin. Boma-aandetes en bosbraaie kan op versoek gereël word. 'n Grondpad van 9 km vanaf die N4 lei na Eco Eden Bush Lodge, wat met gewone motors bereik kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Uitkyk Road, 15 km off N4 to Malelane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Eco Eden Bush Lodge and Events Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Road, 15 km off N4 to Malelane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027d0d310372873762b4b51764e5d0d6ad264fc1d92d4a2a26f5263fbbbf1045eb6192c96ce5fca0befce5ffb895ee50e3b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Uitkyk Road 15 km off N4 to Malelane 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.558748838053 31.113345618303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang