Successfully reported
+122

Eco Lodge

Gastehuis
Naweekaanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Vanaf R1 460 R1 022 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eco Lodge is in Lephalale geleë en bied verblyf vir 'n aangename en gerieflike verblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste, want dit is binne maklike bereik van groot toegangshoofweë, die Botswana-grens, en geriewe soos restaurante en winkels en die sakekern.

Dié gastehuis beskik oor individueel versierde kamers en bied slaapplek aan tussen 2 tot 3 gaste elk. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak. Verder het elke kamer lugversorging, 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is, 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n yskassie, en basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die Selfsorg Dubbelkamers het kombuisies wat toegerus is vir selfsorg.

Ontbyt, aandete en middagete word op die perseel by die Maroela Bar & Restaurant aangebied. Gaste kan die lieflike welige tuin met piekniektafels en 'n braai-area geniet. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 17 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Gaste dink Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 460
R 1 460 R 1 022
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 460
R 1 460 R 1 022
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 460
R 1 460 R 1 022
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0557, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1baca2045a9b83a90721d40d5a7b6a45ab9c9ced0e7f069eb7446f91cc7223a1f74babef178892615c34c58be4f32da91182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 460 nouVanaf R1 022 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 17 Fox Odendaal Street Lephalale 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.6682108 27.7458816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang