Successfully reported

Ecotel OR Tambo

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.6
Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter Samuel T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

All great, thanks. Very price competitive. The lady at reception was very, very friendly. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en vriendelike personeel wat baie behulpsaam is. Ja, dankie, dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diego Manuel H
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

It was ok, they did clean rooms and tidy up. Pleasant, although we ordered breakfast and they completely forgot about us. One hour later, I had to cancel it as I had a commitment later that morning. The following morning redeemed itself with super fast breakfast. They should get DStv or some sort of entertainment. WiFi coverage to the back rooms did not work at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lossie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Very. Het lekker gebly en is groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline S
1 nag
4.2
Jul 2025

Good. Had a good stay; staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elvira G
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Oriaat. Die veiligheid was goed. Geen WiFi of DStv. Geen matjies in die toilet/stort nie. Die ekstra kombers wat daar was, was vuil en het na voete gestink. Dit het gereën die hele naweek, so imagine hoe dit die vloer gelyk sonder 'n mat op die vloer om jou voete droog te maak. Die kamer was ruim, maar die badkamer klein. Sal dit nie aanbeveel vir 'n gesin met groot kinders nie, daar is geen privaatheid nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clarissa O
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Mrt 2025

Ongemaklik en ongerieflik. Die plek lyk nie heeltemal soos die foto's nie. Die kamers het geen 2-punt plugs nie en ons kamer het ook geen ketel/koffie setup gehad nie. Die venster het geen beveiliging en is groot genoeg vir 'n volwasse persoon om deur te klim en geen waaiers of aircon in die kamer nie. Die groot hek was heeltyd oop in die tydperk wat ons ingeboek en uitgelaai het (30 min). Die ontvangs het kondome op display en daar was heelnag seksuele geluide hoorbaar. Die bed is hard en kussings opgebruik.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre M
1 nag
4.4
Mei 2024

Kuier nog steeds. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lekker bed vir 'n mooi lyf. Ek bly vir 'n hele week daar vir werk. Een voorstel is om 'n klein bar yskassie te voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hafida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 445
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 445
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 319 Barbara Road, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b036c92d929e117bdc45b6ab641ef2ff357e764ffad1e91348959ee53753f8ac008794f09b773d80bd8f77281e48062951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R445 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 319 Barbara Road Isando 1601 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.147805 28.200029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang