Successfully reported
+45

Ecotel OR Tambo

  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 319 Barbara Road, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
  • Vanaf R445 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ecotel OR Tambo is gerieflik geleë, net 10 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, en is ook naby die Emperors Palace Casino.

Verblyf word aangebied in rookvrye kamers. Elke kamer beskik oor wit linne, en suite-badkamergeriewe, 'n klerekas met 'n spieël, 'n skryftafel, 'n TV, en 'n verwarmer en waaier.

Die lodge het ook 'n verkoopsmasjien met koue drankies en versnaperinge. Braaigeriewe en 'n Wi-Fi-hotspot is beskikbaar. Gratis, veilige parkering is beskikbaar agter 'n elektriese hek.

Vir gaste wat net tussen verbindingsvlugte wil opfris, is 'n dagtarief beskikbaar van 10:00 tot 18:00. Doen asseblief navraag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.6
Gaste se hoogtepunte
Peter Samuel T
Gesin met klein kinders
5.0
All great, thanks. Very price competitive. The lady at reception was very, very friendly. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Pierre E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en vriendelike personeel wat baie behulpsaam is. Ja, dankie, dit was rustig.
Jun 2024
Diego Manuel H
4.6
It was ok, they did clean rooms and tidy up. Pleasant, although we ordered breakfast and they completely forgot about us. One hour late...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lossie E
Saam met lewensmaat
4.4
Very. Het lekker gebly en is groot en netjies.
Feb 2025
Adeline S
4.2
Good. Had a good stay; staff were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hafida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 319 Barbara Road, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
  • Gaste dink Ecotel OR Tambo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 445
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 445
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 319 Barbara Road, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b036c92d929e117bdc45b6ab641ef2ff357e764ffad1e91348959ee53753f8ac008794f09b773d80bd8f77281e48062951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R445 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 319 Barbara Road Isando 1601 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.147805 28.200029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang