Successfully reported
+12

Eddie @ 3

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Eddie @ 3 is 'n knus oornag-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Dan Pienaar, Bloemfontein. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit 'n yskassie, ketel, plafonwaaier, 'n platskerm-TV en gratis WiFi-toegang in. Die patio buite die eenheid is die perfekte plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag.

Gaste word voorsien van onderdakparkeerplek van die straat af en sal naby Preller-plein, Toyota-stadion, winkels en skole geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonette D
Saam met lewensmaat
5.0
Highly commendable. We enjoyed a 2-night stay at Eddie@3’s. It is a charming, neat and cozy place with safe parking in a lovely neighbo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Aleshia E
Besigheidsreis
5.0
Skoon, kalm, vriendelike gasvrou. Baie lekker geslaap. Skoon en netjies. Sentraal, veral vir skool sport. Verwagtinge oortref!
Mei 2025
Surina M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Ons voertuig was ook baie veilig. Ons het heerlik gebly.
Apr 2025
Mandelena V
Gesin met tieners
5.0
Great stay. Comfortable, clean, neat and convenient. We had a wonderful stay. Our hostess was always quick to respond and checked on us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Heidi C
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, veilig. Ons het heerlik gebly en sal weer teruggaan.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Eddie @ 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4f6661ebe182e2709fde1b333c9661e089117d10cd7503ee952152a9b549b9f0ff2bb1432388c9cdfb767cd58d3c6a752e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 3) 40 5 1 5 3 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.078481832341 26.21209964673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang