Successfully reported

EdelRose

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tommie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wou naby Universitas Hospitaal wees en ons was. Winkels ook naby. Het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Was rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Baie dankie. Sien uit na jul volgende besoek.

Maritza N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Plekkie was netjies en gepas. Baie gerieflik was naby alles waar ons moes wees, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Maritza, dankie vir jou terugvoer. Kom gerus weer. Fred

Matthys S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

'n Belewenis om te onthou. Dit was absoluut uitstekend! Hoogstens aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Matthys, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie! Kom gerus weer. Fred

Hettie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Als tot beskikking en lekker gebly. Heerlik geslaap na lang tog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Hettie, dankie vir jou terugvoer. Baie welkom in die toekoms. Fred

Riaan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly en raai ek mense aan om gebruik te maak van die plek. Die eenheid wat ons gebruik was baie netjies en die eienaar is die vriendelikste oom. Hy het ons baie tuis laat voel en raai ek mense aan om daar te woon. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Riaan, kom gerus weer. Groete, Fred

Erica S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Het lekker gebly, baie dankie. Baie dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Erica, ons waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer. Fred

F B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great stay. Friendly reception. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Frikkie, your comments are highly appreciated. Looking forward to your next stay. Fred

Bhula N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Enjoyable. Great place to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Buhla, thanks for your response. Much appreciated.

Mariesa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was vriendlik verras. Plek was skoon en na 'n rit het ons lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Mariesa, bly julle het die verblyf aangenaam gevind. Kom gerus weer.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Tanya, dankie. Kom gerus weer. Fred

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 703

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Edeling Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06a77db26102ab5f48e7850b345a1a209218e609f31a5d14552488989ba4c608be5d61327d98e1400961820ea55075a82f4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 184 5 1 5 12 Edeling Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.124572803126 26.177147550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang