Successfully reported
+15

Edel's Nest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Flamboyant Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Edel's Nest is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mbombela (Nelspruit), wat 'n ontspanne verblyf bied aan enkelreisigers, paartjies of klein gesinne.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, of 'n kindbed is op versoek beskikbaar. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Die eenheid het lugversorging, 'n TV en sonkrag. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n ontbythoekie toegerus. WiFi is beskikbaar.

Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante, en is ideaal vir reisigers wat die streek wil verken. Krokodilrivier is ook naby, en gaste kan 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite en ervarings geniet.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natasha K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gelukkig! Fantastiese plek! Baie welkom gevoel, gasheer was baie vriendelik en het alles reggekry vir ons en ons dogtertjie. Plek is baie netjies...
Sien meer
Sep 2025
Christo P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig en privaat. Baie lekker verblyf. Veilig, baie netjies, alles is daar, en is baie privaat.
Sep 2025
Ricardo S
Besigheidsreis
5.0
A 10/10 stay. I cannot say I'd have changed anything. Best place I've stayed at so far. (Might just be because of the coffee). Hospitab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Doret S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam verras. Dit is duidelik dat baie moeite gedoen is om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Alles is pragtig, gerieflik en skoon.
Jul 2025
Suzette K
Saam met lewensmaat
5.0
N Klein juweel in Nelspruit. Pragtige eenheid. Alles was skoon en netjies en veilig. Sal dit beslis aanbeveel.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Flamboyant Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Edel's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Flamboyant Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a2e9430e541f1486756a31a5b77ea12062a124f2441928156bfab35ab3c9be31a5d9cd417fee2140295550f545e37a415d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 18 Flamboyant Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4708616 30.9499625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang