Successfully reported

Edelweiss B&B

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Johan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Goed geslaap in die stil omgewing. Netjies en skoon met al die geriewe wat benodig word. Plek vir die hondjie om rond te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
1 nag
5.0
Sep 2025

Tegemoedkomend en gemaklik. Ek het redelik laat by Edelweiss aangekom, maar was steeds vriendelik en tegemoetkomend. Die plekkie is netjies en het ’n heerlike stort – ek het uitstekend geslaap in die hoofslaapkamer. Dit was stil en rustig, met veilige onderdakparkering. Alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike verblyf, is daar. Ek sal dit beslis aanbeveel vir oornagverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon en netjies, sentraal geleë en veilig. Ja, ons het lekker oornag, alles in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamelia N
1 nag
5.0
Jan 2025

Value for money. Very peaceful and suitable for a night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
1 nag
4.8
Jul 2025

Ons het glad nie lekker geslaap nie, te veel geraas. Nee, glad nie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Vir een nag se oorslaap is dit goed gewees. Goed genoeg vir een aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirée B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Die verblyf voorsien in al die behoeftes. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Lekker gebly en geslaap. Goeie oornagplek met alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albertus L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Negatiewe omstandighede maar andersins baie aangename verblyf. Nieteenstaande water- en elektriese probleme, buite haar beheer, het Debbie uitstaande geduld en vriendelikheid aan die dag gelê. Self het sy tegnikus gespeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Valentia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Als wat jy nodig het vir 'n oorslaap fasiliteit. Ja, ons het lekker oorgestaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Rooibekkie Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODVmZjQyLWQ2ODQtNGZhNi1iYTM5LTIzMmUwNTk0NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 113 5 1 4 43 Rooibekkie Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595546994896 25.493122632294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang