Successfully reported

Eden @ Kosi Kamp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tommie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Netjies, rustig en opregte gasvryheid. Ons verkies (the road less travelled) plekke. Eden is klein en lekker rustig. Truida en Leonard was wonderlike gashere. Die WhatsApps met die roete aanwysings soontoe was puik en hulle inligting oor besoek plekke in die omgewing was (spot-on)! Op hulle aanbeveling het ons Vusi ('n local) se vis en mieliebrood bestel. Beter as enige restaurant en waarde vir geld. Ons was heeltyd op ons gemak en die sekuriteit is goed. Die locals duld nie misdaad nie! Eden is nie vir yuppies nie, dit is vir ernstige kampers wat stilte en die natuur geniet. Perfek vir wat ons gesoek het. Oppad terug huis toe, het Truida en Leonard verskeie kere navraag gedoen oor ons vordering op die pad tot ons veilig by die huis was. Dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22, Mahlungulu, kwaNgwanase, Manguzi (Kosi Bay), 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA967547e6434503fa37a7d9e8915f55214f6c836112dda813476154549a2478848ae1e91adaa5fffc180a75c5c4f7611183c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R22 Mahlungulu, kwaNgwanase 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.877860808363 32.841112120096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang