Eden @ Kosi Kamp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R22, Mahlungulu, kwaNgwanase, Manguzi (Kosi Bay), 3973, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden @ Kosi Kamp is in Manguzi (Kosibaai) in 'n pragtige deel van KwaZulu-Natal. Dit bied gerieflike verblyf aan groepe, gesinne en vriende. Dit is naby die strand en ideaal vir water- en buitelug-entoesiaste.
Die kampeerplekke is tussen bome en baie rustig. Ablusiegeriewe met warmwaterstorte is beskikbaar.
Braaigeriewe is onder die sterre beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Leonard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R22, Mahlungulu, kwaNgwanase, Manguzi (Kosi Bay), 3973, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R22, Mahlungulu, kwaNgwanase, Manguzi (Kosi Bay), 3973, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang