Eden Clarens
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden Clarens bied selfsorgverblyf in Clarens, aan die voorheuwels van die Malutiberge geleë. Die pragtige natuurlike omgewing maak Clarens 'n ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Verblyf word gebied in 3 ateljee-selfsorg-eenhede. Eenheid 1 en 3 is ingerig met dubbelbeddens en Eenheid 2 het 2 enkelbeddens. Al 3 eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n lugbraaier, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale geïnstalleer vir gaste se vermaak. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat patio met braaigeriewe wat gaste 'n uitsig oor die tuin bied. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Franlize Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 236
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Eden Clarens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang