Eden Dunes 38
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyer Drive, Unit 38 Eden Dunes, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eden Dunes 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n 24-uur-veilige kompleks in die hartjie van Shelly Beach in Margate. Die kompleks is oorkant die pad van die strand en die Shelly Centre Winkelsentrum.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping met see-uitsig bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed slegs vir kinders, TV en DVD-speler. Die eerste badkamer het 'n toilet en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasmasjien.
Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese oond en 'n gasstoof. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, rusbanke, 'n 55" slim-TV met DSTV en WiFi beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en uitsigte oor die gemeenskaplike kompleksareas.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkering is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marilyn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Albert Meyer Drive, Unit 38 Eden Dunes, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Dunes 38 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyer Drive, Unit 38 Eden Dunes, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang