Successfully reported

Eden Dunes 69

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Jacqui C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing as always. We have been staying in 69 Eden Dunes for the past 30 years when we go on holiday. It is peaceful, near everything. Our favourite holiday destination. My husband enjoyed it so much we extended our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa R
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Lekker. Lekker gebly. Goeie see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cherne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig en veilig. Baie veilig en lekker naby aan die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Goed. Ja, dankie, alles was nie super skoon nie, maar verblyf was lekker.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Eden Dunes 69 is die perfekte vakansie verblyf. Ons het 8 vm. by Eden Dunes aangekom. Ek het die gasvrou geskakel en sy het dadelik vir ons die sleutel gebring en alles gewys. Die plekkie is mooi ingerig met alles wat jy benodig. Die see-uitsig is fantasties. Sal beslis weer by Enden Dunes 69 vakansie gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon O
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2023

Great location, and value for money. We made use of the facility for a fishing competition at Shelly Beach Ski Boat Club; and it was a pleasure staying in the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Was heerlik om elke oggend die see te sien en hoor. Dit is perfek vir 'n gesin met klein kinders. Daar is 'n grasperk reg voor jou waar hul kan rond speel en die strand is 'n paar tree van jou af weg om lekker oggend- en middagstappies te vat saam jou kiddies. Dit is 'n baie netjiese eenheid en sal dit enige tyd weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thaina
Eden Dunes 69
It is a pleasure to accommodate you and your lovely family. I hope see you again soon. Kind regards. Fray

Heinrich V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Dit was soos altyd 'n fees gewees. Eden Dunes 69, was en is 'n baie lekker plekkie om in te woon. Ons sal beslis weer daar 'n bespreking maak vir ons volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thaina
Eden Dunes 69
We're very happy you enjoyed your stay, we'd love to accommodate you again.

Nikita R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Very beautiful view. I was very impressed with the set up of the accommodation home. It really felt like home away from home. Such a warm feeling. I will most definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Thaina
Eden Dunes 69
It is a pleasure to accommodate you and your lovely family. I hope see you again

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thaina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA993ab5ab467d87b9e9bdaf65d5a4e153245b3e1cb455c516e412373b7fdaf6b643aaab179790ef3ed20888b079072164596d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.808618491208 30.411759145122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang